Tootjad
Hind
Tüübi järgi
Firmad
logo

Human & Rousseau (Pty) Ltd Skorpio

GTIN: 9780798185936
Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis gewerk het . . . was dit 'n ongeluk, of koelbloedige moord? En op n imposante plaas buite Stellenbosch ontplof n woonwa. Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word n liggaam in die wrak gevind . . . Autorid: Deon Meyer

Pakkumised

Tasuta transport
E-pood ja salong
Tellimisel (tarne 10-14 tp)
22,32 €

Toote tehnilised andmed

Min. hind22.32
Max. hind22.32
Toode lisatud2026-04-14

Kommentaarid

Ole esimene, kes toodet kommenteerib